jump to navigation

Is there really something new in the air? September 4, 2006

Posted by Cobus in Emerging Church, Emerging Culture, Ervaringsleer, Journal.
add a comment

These ideas have been lying in drafts for a few days now, and still I’m not sure that I should publish them, because I know that this is not a watertight argument, just some of my thoughts :

I’ve been challenged in the past few days. Challenged with the question of whether there is really something new going on. Are people really thinking differently? Is the society really changing?

Listening to some young people (14-17 year olds) today (more…)

Advertisements

Tradisioneel of Ervaringsleer August 29, 2006

Posted by Cobus in Ervaringsleer.
add a comment

N.a.v ‘n kamp waar ek en ‘n paar vriende die naweek was het ek die volgende vraag gevra. Hoe vergelyk hierdie ander manier van kamp met dit waaraan ons tradisioneel gewoond was. Wat wen ons, en wat verloor ons?  (more…)

Die speletjie word vir haar die metafoor vir haar situasie (Ervaringsleer verhaal) August 28, 2006

Posted by Cobus in Ervaringsleer.
3 comments

Wat sou gebeur as ons met hoërskool leerlinge ‘n speletjie speel waar hulle gaatjies in ‘n eier moet maak, en die wit en geel moet skei sonder om aan die eier direk te vat of dit te breek? Elkeen wat in die groep was, en deel van die reviewing was kom met hulle stories, hulle hele self na die gesprek toe. Dit bepaal uiteindelik wat op die tafel gaan kom tydens die gesprek. Die speletjie was bloot die metafoor gewees waarmee hulle gewerk het. (more…)

Emerging South Africa en Ervaringsleer? Hoekom? August 27, 2006

Posted by Cobus in Emerging Church, Ervaringsleer.
add a comment

Die emerging church is nie ‘n sekere groepie skrywers en teoloë, en ons gesprek ‘n bespreking van hulle nie. Die emerging church is deel van wie ons is, en my ervarings van ervaringsleer, en dit wat ek oor die kerk wat ons besig is om te word dink, sluit nogals by mekaar aan. (more…)