jump to navigation

MXit as pastoral tool or interface December 9, 2006

Posted by Cobus in Emerging Culture, South Africa, Youth Ministry.
trackback

I was told about MXit just after it was released by a friend who is 5 years younger than I am. I never even went through the trouble of downloading it. Now, IM (Instant Messaging) is becoming part of everyday life for me, and I’m still struggling compared to the people a few years younger than me. What follows i sjust some preliminary thoughts on using MXit, and other IM’s, as a pastoral tool, or a pastoral interface.

South has a population of about 50 million, and about 32 million cellphone users, and over 2 million MXit users, climbing at a tremendous rate. I believe the biggest reason why this technology, software, or culture is booming in this extraordinary way is because of our expensive communication costs (as compared to the rest of the world) and the ease of setup (as compared to other IM clients for cellphones).

This is simply some random thoughts on using MXit as pastoral tool, or rather, as a pastoral interface.

Face it. Our young generation is using MXit. They are able to be in permanent contact with their friends, enemies, and total strangers. My brother told me yesterday that MXit is the biggest and best party, because thousands (or maybe he said millions) can attend, and you can talk to three different people at a time, without anyone getting mad. As long as you don’t try talking to 4 different people while watching TV, he said.

It is possible to send an instant message, and get an instant reply, without any cost, regardless of length. They can use this to ask advice at any time they want to, also from a youth leader, pastor, or any kind of mentor.

Very little responsibility if required. Anything can be said, and is won’t necessarily be true, of may be completely exaggerated. MXit can be used as a covering tool, to cover yourself from being seen by the world. This can be good, when someone is willing to chat, in a case where (s)he wouldn’t have talked at all. This can be bad, when a conversation that could have been face-to-face stay a conversation over MXit. MXit could be a great instant conversation, maybe leading to another converstation face-to-face. Sometimes a conversation will stay limited to MXit.

Pastoral conversations over MXit must stay just as confidential as any other pastoral conversation.

I have a couple of high school kids that were part of the youth ministry in the previous congregation I attended added as contacts on MXit. We had the opportunity of having a few great conversations over the past 2 or 3 months. I’ve had some great experiences with using MXit as a pastoral interface. But I know of friends who had some bad experiences as well.

Advertisements

Comments»

1. tiaan van niekerk - December 15, 2006

Mxit as beradings-tool

Datum: 13 Desember 2006, rondom 22:30. Setting: MXIT AlphaCom chatroom room 27. Users: jadmjt, liaz, duardo (onder andere). Gesprek tussen duardo en liaz handel oor duardo se studierigting, verblyf in Pretoria en Hatfield Square. Jadmjt raak op ‘n stadium die volgende kwyt:
Jadmjt: P***SE!
Duardo: Sies man jad!
Liaz: Ag shame jy het seker nie ‘n lewe nie.
Duardo: Ek sal luister as jy met iemand wil praat jad
Jadmjt: WAT IS JY, ‘N F***N DOKTER?
Duardo: Net ‘n vriend, jad, net ‘n vriend!
Jadmjt: JY KLINK SOOS ‘N BOEKWURM MET ‘N DIK BRIL
Duardo: Nope. Kontaklense…
Liaz: Lyk my jy is almal se vriend, duardo!
Jadmjt: BESLIS NIE MYNE NIE!
Dan is daar ietwat van kommunikasie gap en dan sê jadmjt die volgende:
Jadmjt: MY GIRL IS NIE WEG NIE, SY IS HEMEL TOE!!
Liaz: Ons is jammer om te hoor, jadmjt.
Duardo: Ons kan pvt chat as jy wil, jad. Online berading. Ek is nie ‘n perv nie.
Jadmjt: IS JY ‘N F****N DOKTER?
Duardo: 0********* Teologie student. Doomnie in wording. Jy kan my invite as jy wil.
(na ‘n rukkie)
Jadmjt: OK
Duardo, ek, gaan check of jadmjt my al geinvite het, maar my foon verloor die heeltyd die connection en ek word geforseer om van vooraf in te log. Kom terug in die chatroom met ‘n boodskap van jadmjt wat wag:
Jadmjt: EK HET JOU GEINVITE DR PHIL
Ek kry die invitation en accept. Ek sien die ou se naam is eintlik Jannes*. Ek exit die chatroom.

Ek: Ek het jou. Praat met my.
Jannes: Wat wil jy hê moet ek jou vertel?
Ek: Net wat jy wil. Vertel my van jou verhouding met jou girl.
Jannes: Fyn, klein gebou blond blou die perfekte trou vrou, het altyd net geweet wat om vir my te sê
Jannes: 1 uit 1000000000
Jannes: Daar is niemand anders soos sy nie!!!
My battery is nou byna pap en weer verloor my foon die signal lat ek weer georseer is om van vooraf in te log. Dit vat lank en toe ek uiteindelik weer op is, wag daar ‘n boodskap:
Jannes: Okay, Dr Phil, lyk my nie jy wil praat nie. Ek gaan nou maar rook (dagga).
Ek: Ek gan jou eerder sms, my foon gaan die heeltyd af.

Mxit vat baie van my battery baie vinnig en dan raak gesprekke frustrasies. Dit help nie as ek my charger insit nie, dan gaan my foon heeltemal af. Omdat ek hom nou as contact op het, het ek sy nr en sms hom toe:
Ek: Praat eerdr met my, los d rook. Wa bly jy?

Geen reply. Ek besluit om hom toe maar met Bybelverse te troos en te kalmeer.

Ek: “Kom na My toe, almal wat uitgeput&oorlaai is,en Ek sal julle rus gee.” – Matt.11:28-30

Steeds geen reply. Ek gaan voort:

Ek: “Die dood is vernietig, di oorwinning is behaal.Dood,waar is jou oorwinning?Dood, waar is jou angel?” – 1Kor.15:54-55 (Sent: 23:00:00)

Jannes: Jys reg ek gan nou na hom toe, voel geeert, ek ken jou nie eers nie en jy is die een vir wie ek n laaste sms stuur (Sent: 23:01:39)

Dis nie wat ek daarmee bedoel het nie!

Ek: Hou net eers vas! Hy is HERE van die LEWE en HY wil jou op aarde gebruik,terwyl jy LEWE! (Sent: 23:02:22)

Ek: “Die Here is my Herder,ek kom niks kort ni. Hy lat my in groen weivelde rus. Hy bring my by water waar da vrede is. Hy gee my nuwe krag.” – Ps.23:1-3 (Sent: 23:05:30)

Jannes: Sonder my girl is my lewe net ‘n f***p, ek gan nou na ha toe, cheers ou, jy klink na ‘n goeie ou, bly nes jy is, dalk ontmoet ons nog eendag (Sent: 23:07:45)

Ek: Ek smeek jou moet dit nie doen nie!! Jesus het jou lief en beplan groot dinge vir jou!! (Sent: 23:08:52)

Ek: “Al sou di vyeboom ni bot ni…Nogtans sal ek in die HERE jubel…Di HERE my GOD gee v my krag…HY laat my veilig loop.” – Hab.3:17-19 (Sent: 23:13:29)

Jannes: Relax ou, jy ken my nie eers nie, ma dankie, ek het kla besluit, as jy die sms kry is ek al ver weg, dankie, jys ‘n goeie mens, dankie ma cheers. jaco (Sent: 23:14:04)

Nou, met die vrees dat hy in die toestand waarin hy is dalk iets doen soos ‘n sneller trek of pille sluk, gaan ek voort sonder om ‘n reply te kry.

Ek: Selfs jongmanne word moeg, selfs manne in hul fleur raak afgemat,mar di wat op die HERE vertrou kry nuwe krag,hul vlieg met arendsvlerke – Jes.40:30-31 (Sent: 23:19:19)

Ek: “Hy gee die vermoeides krag, HY versterk die wat nie meer kan nie.” Jes.40:29. Praat net eers met JESUS voor j enigiets doen asb!! (Sent: 23:21:43)

Ek: Jannes, my naam is Tiaan van Niekerk. Jy kan my enige tyd bel, dag of nag, mar moenie alleen swaarkry nie!! Da’s mense wat v jo omgee wat j ni eens ken ni… (Sent: 23:29:29)
Ek stuur delfs die vers wat in my devotional voorkom:
Ek: “Op ‘n vriend se liefde kan jy altyd reken: jou broer (ek) is daar met die oog op jou nood” – Spr.17:17 (Sent: 23:52:54)

Hoor niks verder van hom nie. Ek kan nie bel nie want my foongeld is te min. Try hom toe vanoggend bel van my ma se kantoor telefoon af, maar daar is nie antwoord nie, net so funny MTN-voicemail. Natuurlik laat dit my worry, want hoe moet ek nou weet of die ou orraait is, of hy gejoke het, en even of die ergste toe nou tog gebeur het.
Later vertel ek vir Oom Ferdinand en Neels (dominees van ons tuisgemeente) die hele storie. Oom Ferdinand probeer die nommer bel van sy kantoorfoon af. Jannes tel op. Oom Ferdinand sit neer en sê dat hy okay klink, sy stem is heel orraait. Ek het maar my bedenkinge en dink toe verder oor my volgende move.
Ek besluit dat ek hom van sal sms as ek by die huis kom en vir hom die volgende sê, wat ek toe ook doen:

Ek: Hi Jannes, wil nt weet of j OK is! Belowe ek sal ni v myself ‘n nuiscance maak ni. Di bel aanbod bly valid. Tiaan. (Sent: 11:49:07)

‘n Paar minute later kry ek die reply:

Jannes: Ja dankie ou maat, jamer mar ek was heavy gedrug laasnag, ek dink dis tyd ek my k*k stop, baie dankie vi di bybelverse, dit het regtig baie vi my beteken, jy is ‘n smart ou, probeer vi jou ‘n beter version mxit kry dan kan ons leke chat, ek sal dalk beter voel as ek met jou kan chat.dankie (Sent: 11:55:35)

Mxit as berading. Ek dink dit kan werk. Ek dink dis baie powerful. Iemand, en ek weet eerlikwaar nie wie nie, gaan net vir ons moet leer hoe ‘n mens berading doen met net 160 characters op ‘n slag tot jou beskikking (as jy dit deur sms’e doen met ‘n ou foon) of +/- 300 characters op ‘n slag (met Mxit). Wat is die kerngoed wat jy moet sê om die meeste vir die ander persoon te kan beteken? Okay, natuurlik, soos enige beradingsessie, gaan elkeen van die volgende een verskil, dis tog verstaanbaar. Maar hoe kry jy die belangrikste boodskappe by die mens aan die ander kant van die lyn uit? Wat maak jy as jy nie eens weet (soos in hierdie geval) waar in Suid-Afrika die ander persoon hom/haarself bevind nie? Jy kan nie iemand bel wat daar is om te gaan check dat als okay is nie. Daar is ‘n baie groot stuk vertroue op Jesus wat noodgedwonge (ek weet dit klink funny) inskop. As jy voorheen gedink het jy kan alles darem self hanteer, dis net lekker as Jesus toekyk, moet jy nou regtig die situasie in Sy Hande plaas en vertrou dat Hy die ander persoon sal bystaan (veral in ‘n krisissituasie, soos iemand wat dreig om selfmoord te pleeg.). Jy weet nie of die persoon net joke, wolf-wolf skree of dalk regtig ernstig is nie. Ek het op ‘n stadium lus gevoel om vir Jaco te vra of hy dan ten minste seker is waarnatoe hy gaan as hy sou selfmoord pleeg, maar ek het bietjie uneasy gevoel daaroor. Actually was ek baie ongemaklik met die hele situasie, hoewel berading eintlik vir my baie vervullend is en ek dit as een van my sterk punte sien, een van die dinge van die bediening wat ek geniet om te doen. Dis net, ‘n mens kan nie face to face met die persoon praat nie, so jy weet nie hoe hy/sy reageer nie. ‘n Mens voel baie magteloos, maar, soos ons dominees my ook daarop gewys het: as jy van jou kant af gedoen het wat jy kon, dan het jy gedoen wat jy kon. Dan is die besluit nogsteeds in die ander persoon se hande…
So, hier is nog ‘n challenge vir die praktykvorming van teologiestudente: leer hulle hoe om deur MXIT te beraad! Ek weet nie of ek al reg is daarvoor nie.

*Naam is vernader

2. contemplating MXit « my contemplations - April 5, 2007

[…] I did some posts on MXit back on emergingsa. You can find some of it here and here. It seemed to be an interesting topic, it got triggered by search engines every few days, […]


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: