jump to navigation

Tradisioneel of Ervaringsleer August 29, 2006

Posted by Cobus in Ervaringsleer.
trackback

N.a.v ‘n kamp waar ek en ‘n paar vriende die naweek was het ek die volgende vraag gevra. Hoe vergelyk hierdie ander manier van kamp met dit waaraan ons tradisioneel gewoond was. Wat wen ons, en wat verloor ons?   Dalk moet ek eers verduidelik wat ek onder tradisioneel verstaan. Tradisioneel het ‘n kamp bestaan uit ‘n dominee(s) wat ‘n paar lesings aanbied, gewoonlik in die omgewing van 2-3 ‘n dag. Dan ook Bybelstudies wat deur ‘n groepleier aangebied word, gewoonlik 2-3 per dag. En dan speletjies wat gespeel word, gewoonlik in spanverband teen mekaar. Iets soos dit, alhoewel daar groot afwykings kon wees ook onder sekere elemente. Maar is daar dalk iets wat ons miskyk deur te verander? Kan ons hierdie proses te ver vat, en dalk meer verloor as wen daardeur? Gooi ons dalk net doelloos elemente weg uit tradisionele kampe wat dalk ‘n fout is? Wat is daai elemente? 

Of dalk is dit nie ‘n óf-óf vraag nie…

Advertisements

Comments»

No comments yet — be the first.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: